|
Die inhoud van hierdie boodskap / e-pos, wat een of meer aanhangsels kan insluit, is streng vertroulik en word uitsluitlik bedoel vir die gebruik deur die genoemde ontvanger(s). Indien u hierdie e-pos per abuis foutief ontvang het, word u nie toegelaat om dit openbaar te maak, te versprei, of te behou nie, en word u versoek om die afsender daarvan onmiddellik per kerende e-pos in kennis te stel en dit daarna uit te wis. Enige verwysing na ChillNet sluit sy filiale, assosiaatmaatskappye, afdelings en werknemers in. Die gebruik of inhoud van hierdie boodskap / e-pos is vir ChillNet se besigheid bedoel. Die inligting wat gekommunikeer word, is ‘soos dit is’ sonder enige voorstelling of waarborg hoegenaamd, tensy dit uitdruklik genoem word. ChillNet is nie aanspreeklik vir enige spesiale, indirekte, toevallig gepaardgaande, gevolglike of strafregtelike skadevergoeding of enige skadevergoeding hoegenaamd nie, hetsy of dit berus op die kontrak, ’n wet of onregmatige daad (insluitende sonder beperking, versuim) of andersins wat verband hou met die gebruik van hierdie inligting. Indien dit vir enige ander doel gebruik word, is die menings daarin uitgedruk dié van die afsender, en sal geen aanspreeklikheid enige lid van ChillNet van toepassing wees nie. E-pos is nie noodwendig veilig of foutvry nie, aangesien dit laat kan aankom of virusse kan bevat of onvolledig kan wees of onderskep, gekorrupteer, verloor, of vernietig kan word. Dit is die genoemde ontvanger(s) se verantwoordelikheid om te verseker dat die e-pos virusvry is. ChillNet is nie aanspreeklik vir enige verlies of skade wat voortspruit uit die oopmaak van hierdie boodskap en/of die gebruik van die inligting wat hierdie boodskap en/of enige aanhangsels bevat nie. Geen werknemer, kontrakteur, of tussenganger is gemagtig om namens enige lid van ChillNet 'n ooreenkoms per e-pos te sluit sonder uitdruklike skriftelike bekragtiging deur 'n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van daardie lid nie. Die kommunikasie van inligting in die vorm van databoodskappe asook enige aanhangsels by die databoodskappe is wettig, geldig en op ChillNet afdwingbaar net indien ’n gemagtigde ChillNet-werknemer of die hoof van die toepaslike afdeling ingestem het tot die kommunikasie of dit goedgekeur het. ChillNet kontrakteer nie deur elektroniese kommunikasie nie. Waar gepaste goedkeuring egter verkry is, verleen ChillNet, as ’n uitsondering tot die reël, toestemming vir die sluiting van ’n kontak deur middel van ’n elektroniese metode. ChillNet beskou sodanige kontrakte asof dit in Pretoria by die geregistreerde kantoor van ChillNet gesluit is. In die geval van ’n geskil van watter aard ook al wat voortspruit uit die inligting wat gekommunikeer word, aanvaar die ontvanger dat die wette van die Republiek van Suid-Afrika geld (dit sluit ontvangers in wat buite die Republiek van Suid-Afrika woonagtig is). Terwyl alle redelike stappe gedoen word om die akkuraatheid en integriteit te verseker van die inligting wat versend word, aanvaar ChillNet nie verantwoordelikheid vir enige korrupsie van die inligting of data of ’n verbreking van die vertroulikheid as gevolg van die elektroniese indiening nie. Alle inligting, berekenings, advies en kwotasies is net ter illustrasie. ChillNet waarborg nie die akkuraatheid of volledigheid nie. Alle regte word voorbehou.
|